Jaden Delport, ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Gimnasium Paarl, het onlangs die “Lifesaving South Africa”-sertifikaat ontvang. Dit was nadat hy sy eie lewe in gevaar gestel het om ’n tienermeisie, wat in ’n sterk seestroom naby Wildernis beland het, te red. Hier oorhandig Eddie Bateman, die skoolhoof, Jaden se sertifikaat.?
Redder vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.