Ivan Adonis van Hillcrest spog vanjaar met die mooiste groeisel pronk-ertjies wat kophoogte staan. Ivan sê deur die jare het die gemeenskap hier dikwels pronk-ertjies as heinings en dies meer geplant, maar omdat saad so duur geword het, is dit nou skaarser. Maar hy is baie trots op sy pragtige blomme vanjaar.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article