Die Groot Drakenstein-polisie het tydens ’n onlangse stop-en-deursoek-optrede beslag gelê op ge­vaar­like wapens en gesteelde eiendom, wat twee messe en ’n strykyster insluit. Volgens die Groot Drakenstein-polisie se woordvoerder, sers. Charlene Pietersen, het die beamptes ook twee sakkies tik en 10 halwe Mandrax-tablette afgeneem. Die beamptes agter die suksesvolle operasie is konst. Johan Bosman, sers. Charlene Pietersen, sers. Rosaline Links, sers. Shaun Jacobs en sers. Peter Festus.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article