Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Plaaslike regering
-
Markstraat-brug bly munisipale kopseer
Die Drakenstein-munisipaliteit soek ‘n volhoubare oplossing vir plakkery onder die Markstraat-brug, terwyl ‘n heining by Ceciliastraat onlangs vervang is.
-
Munisipaliteite vaar steeds vrotsig met vullisterreine, mislukkings wydverspreid
Die nuutste ouditverslag oor vullisterreine dui aan dat tekortkominge in operasionele bestuur, infrastruktuur of nakoming van basiese vereistes oor die land heen voorkom.


