Leerders en personeel van Paarlzicht Primêr het onlangs toiletware aan die Rusthof-ouetehuis in Paarl-Oos geskenk. Van links is Gareth Duraan (skoolhoof), Ciara Klaasen (onderhoofmeisie), Aqilah Frans (hoofmeisie), Rianco Adonis (hoofseun), Stella Julies, Arthur Seale en sr. Denise Lottering (Rusthof-ouetehuis), Teegan Brown (onderhoofseun) en Greg Resant (maatskaplike hulpwerker).


Paarlzicht Primêr reik uit na ouetehuis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article