Paarlzicht Primêr se o.7-, o.8- en o.9-rugbyspanne by hul afrigters op ’n mini-sportdag die afgelope naweek. Paarlzicht was die gasheer vir dié suksesvolle sportdag waaraan verskeie skole in die gebied deelgeneem het.


Paarlzicht Primêr hou sportdag vir jongspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article