Theolin Edwards en Lizandre Davey van Paarlzicht Primêr het verlede maand hul skool verteenwoordig by die Boland se laerskoleatletiek-kampioenskap by Dal Josafat-stadion. Theolin het deelgeneem aan die seuns o.11-gewigstoot en Lizandre aan die meisies o.12-gewigstoot. Paarlzicht Primêr is trots op die twee atlete wat vanjaar goed presteer het.
Paarlzicht-atlete presteer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.