Leerders van Paarlzicht Primêr het in die Boland-kampioenskapsbyeenkoms medaljes verower en is nou deel van die Wes-Kaap-atletiekspan. Van links is Matt Jordaan (brons, 1 200 m), Temeke Julies (sy het goud in die 70 m-hekkies gewen en die o.10- provinsiale rekord verbeter), Kyle Vaughan (brons, 80 m, o.10) en Cassidy Crouster (brons, 150 m, o.12). Dié atlete sal van 14 tot 16 Maart in Germiston, Johannesburg aan die SA Laerskole-kampioenskap deelneem.Foto: