Renezia Andrews, oud-leerder van die Hoër Meisieskool Paarl, in aksie vir die Kaapse Wynland-netbalspan by die Telkom SA Netbal-kampioenskap. Sy is ná die toernooi aangewys as die algeheel beste speler en is ook in die SA o.19-netbalspan opgeneem. Die toernooi was by die Hoërskool DF Malan.Foto’s: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Paarl-meisies skitter by netbaltoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article