Blitsig! Avah Stickling (middel) van die Laerskool Paarl Gimnasium het aan die 100 m vir o.11-meisies deelgeneem en derde geëindig.

Die afgelope naweek het die Wes-Kaapse laerskole-kampioenskap op Coetzenburg, Stellenbosch plaasgevind. Verskeie plaaslike skole het deelgeneem. Foto’s: Ernest Kilowan

Met krag! Carla Williams, van William Lloyd Primêr, in aksie in die o.10-meisies-gewigstoot.
Liam Kriek van Paarl Primêre Seunskool is aangewys as die Wes-Kaap o.13 kampioen vir die 100m, 200m, hekkies en in die 200m naelloop.
Met spoed en hoogte! Saskia la Douce van die Laerskool Paulus Joubert in die o.12-meisies-verspring.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article