Die Nasionale Universiteite-netbal-toernooi (USSA) het Maandag op Coetzenburg in Stellenbosch begin. Ver links is die oud-leerder van Paarl Gimnasium, Shandre-Ann Pietersen, in aksie teen Ikeys vir Newlands City Varsity. Links is die oudleerder van Hoër Meisieskool, Renezia Andrews, van Maties te sien in hul wedstryd teen Pukke. Foto’s: Ernest Kilowan


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article