Round Table Paarl 44, ’n organisasie sonder winsoogmerk, het onlangs ’n grootskerm-rugbydag aangebied. Ongeveer 70 mense het die geleentheid bygewoon. Hoewel elkeen sy of haar eie braaivleis gebring het, het Round Table Paarl 44 die skyfies voorsien. Op die dag het die organisasie ook 15 sakke en 30 blikkies kos aan die DBV Paarl geskenk. Hou Round Table Paarl 44 se Facebook-blad dop vir opkomende geleenthede. Van links is Micheal de Minaar, Rigardt Esterhuizen, Stephen van Niekerk, Rubert Schoeman, Rikus Swanepoel en Linda Groenewald.

Credit: SYSTEM

Organisasie skenk groot aan DBV Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

  • GHS Sportsmans Warehouse Netball Festival – 17 March 2026
    Credit: Heleen Smit

Gift this article