Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Verkeer al meer, maar dit lyk asof munisipaliteit nie omgee
Die Paarl brei al meer uit, maar die dorp se strate kan eenvoudig net nie meer die druk hanteer nie.
-
‘Moenie een vis maak en die ander vleis nie’
Is daar nog mense wat ervaar dat sekere ontvangsdames glad nie baie vriendelik is of weet hoe om met kliënte te praat nie?.
-
Carolinaweg ‘is oop, maar borde nog nie verwyder’
Op die verwysingsborde op die Paryspad is die datum van wanneer die Carolina-padwerke voltooi sou wees al lankal verby. Maar steeds is die pad nog nie 100% klaar nie.
-
-
Dís nie hoe oorsese gaste gelok word!
Noudat ons probeer om die lig aan die einde van die Covid-19-tonnel te sien, moet ons alles in ons vermoë doen om toeriste na ons land terug te lok.
-
Padvark-afleweraars
Wanneer verkeersbeamptes in hul hordes die verkeer in die Boulevard gereeld verontrief terwyl hulle op soek is na uitstaande verkeersboetes, baljaar die kamakazi-afleweraars op hul motorfietse oral.
-
-
-
Arboretum: Paarl fun and games park
As a Paarl resident I really enjoy the Arboretum and what it has to offer. Beautiful calming natural beauty and fresh air. This is a treasure and a jewel Paarl…
-
