Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Munisipaliteit ‘gee nie om’ vir sportgeriewe
Die rugbyseisoen het Saterdag afgeskop en die Drakenstein-munisipaliteit het weer eens gewys hy gee eenvoudig nie om vir die Paarlse klubs en hul ondersteuners nie.
-
Besnoeiings deur Pretoria raak almal
Voortaan gaan ’n ieder en ’n elk – alle inwoners van die Wes-Kaap – die rampspoedige besnoeiing in die provinsie se begroting deur die nasionale regering voel. Hierdie besnoeiings gaan…
-
-
Diens vir vroue by landdroshof swak
Die interdik-afdeling by die landdroshof in die Paarl se ondersteuning vir vroue in nood is pateties.
-
Drakenstein moet lesse van rampbestuur ordentlik leer
Dit is goed en wel om toekennings te kry vir die nommer een- secondary city for good governance in South Africa, maar is dit nie ook net ’n geval van…
-
Samewerking ná stormskade geprys
Die gebeure van die afgelope naweek was as’t ware bonatuurlik en niemand kon die omvang van die skade voorspel nie.
-
Hierdie verskonings
Eda Barnard van die Drakenstein-munisipaliteit se verskoning oor die onlangse sluiting van die verkeersafdeling tydens werksure is onaanvaarbaar.
-
Any help after storm havoc, a voter asks
I am writing this letter as a concerned citizen who, among others, have been affected and suffered damages over the weekend due to the adverse weather conditions that wreaked havoc…
-
Dankie vir redding
Ek wil graag die persoon bedank wat my uit my motor gered het toe ek in ’n ongeluk betrokke was op 6 Maart op die hoek van Bergrivier Boulevard en…
-
Begrotingskok wag
Inwoners van Drakenstein wat reeds onder finansiële druk gebuk gaan, is in vir nog ’n skok wanneer die munisipale begroting binne die volgende maand waarskynlik ingestem sal word.
