Nina Everson, ’n gr. 12-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, is gekies om aan Bloemfontein se ope muurbaltoernooi deel te neem wat van 19 tot 22 Maart gaan plaasvind.