Die netbalspan van die Hoër Meisieskool La Rochelle het van 28 tot 30 April aan die All Girls-toernooi by die Hoërskool Eunice in Bloemfontein deelgeneem. Die span het bestaan uit meisies uit verskillende ouderdomsgroepe. La Rochelle was die naaswenners in die Plate Pool-afdeling en 10de algeheel uit die 24 spanne wat deelgeneem het. Agter: Van links staan Martinique Meyer (o.17), Christa Vos (afrigter), Reechia Valentyn (o.16), Danielle Cronje (o.16), Catherine du Toit (o.17), Mischa du Toit (o.15), Gabriella Marx (o.16) en Cassidy Crousster (o.16). Voor hurk Esmarie Valentine (o.17), Danika Smuts (o.17), Imke Engelbrecht (o.16) en Maryke Muller (assistent afrigter).

Larries hou bal in die lug

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article