Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
KYK | Jong kwagga nog op vrye voet in Franschhoekpas
’n Jong kwagga, bekend as “Fransie”, het uit ’n natuurreservaat ontsnap en sedert Saterdagaand in die Franschhoekpas rondgehardloop. Reddingspanne probeer steeds om haar vas te trek.
-
Altesaam vier veediewe en twee kabeldiewe die naweek vasgetrek
Ses verdagtes, waaronder veediewe en kabeldiewe, is die afgelope naweek in Wellington deur Bolkvest Sekuriteit vasgetrek.
-
Afrikaans se mylpaal laaste keer gevier by Taalmonument
Die feesvieringe om Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal te gedenk, is die afgelope naweek by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl afgesluit. Suid-Afrikaners oor die land heen het…
-
Drie ernstig beseer in botsing op R45 buite Wellington
Drie mense is ernstig beseer toe ’n bakkie en ’n kleiner motor Sondagaand by die R45 en Lady Loch-pad buite Wellington gebots het. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.
-
Twee vermeende veediewe buite Wellington aangekeer
Twee vermeende veediewe, wat glo daarop uit was om skape op ‘n plaas sowat 10 km buite Wellington te steel, is in die vroeë oggendure van Saterdag (25 Oktober) in…
-
Afleweringsvragmotor word geteiken in Franschhoek
Die bestuurder van ‘n Coca-Cola-afleweringsvragmotor is Donderdag (23 Oktober) beseer toe hy in Groendal, Franschhoek aangeval is. Volgens Kurt Maske, ‘n plaaslike paramedikus, het die insident omstreeks 17:00 in Skoolstraat…
-
Staat hou vol hy gaan borgtog vir Franschhoekse ‘sekspes’ teenstaan
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…
-
Bejaarde in Denneburg gewurg tydens aanval gisteraand
’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.
-
Wellington-brandsaak: Man wil skuld beken
‘n Wellingtonse man, wat op aanklagte van poging tot moord teregstaan nadat hy glo ‘n vlambare middel op sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het, sal na…
-
Oud-speler ploeg terug in Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het
Sy ouers se wense was nog altyd dat hy moes terugkeer na die Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het, en nou is hy aangewys as die hoofafrigter van Newtons…










