Die winter is verby en die atletiek-seisoen het aangebreek. Dinsdag is die eerste groot skole-atletiektoernooi by Dal Josafat-stadion gehou met die Noord-Suid-toernooi waar skole uit die noorde van die land plaaslike skole op die atletiekbaan aandurf. Noord is na afloop van die byeenkoms as die wenner aangewys. Bo ontvang die Hoër Meisieskool La Rochelle se atleet Carli Basson haar trofee. Foto’s: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Noord pak Suid op Dal-stadion
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.