Laerskool Noord-Eind is baie trots op Carlton Jantjies wat ingesluit is in die WP-o.12-rugbyspan. Hy en sy spanmaats neem die naweek van 29 September tot 1 Oktober aan die interprovinsiale toernooi deel. Carlton sien uit na die toernooi.