Laerskool Noord-Eind het onlangs sy hoofleiers vir 2022 bekend gestel. Die nuwe hoofmeisie is Lisa Senekal (links) en die nuwe hoofseun is Franco Heins (regs).