Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rowers teiken plaasgesin in Klapmuts
Nóg ’n rooftog op ’n plaas het die Boland die naweek geruk toe drie rowers ’n huisgesin in Klapmuts vasgebind en beroof het.
-
Matrieks sê oor hul eindeksamen
Die klas van 2024 begin Maandag (21 Oktober) met die matriekeindeksamen en plaaslike matrikulante het hul menings gedeel oor hoe hulle voel oor die eindeksamen wat voorlê en waarna hulle uitsien. Paarl Post het na talle skole in die Drakenstein-valle
-
Aanskou die komeet Tsuchinshan-Atlas
Die C/2023 A3-komeet, ook bekend as die Tsuchinshan-Atlas sal eersdaags deur Suid-Afrikaners vir ’n laaste keer aanskou kan word voordat dit ons sonnestelsel verlaat.
-
Drakenstein-krematorium: Wie moet aanspreeklikheid aanvaar?
Die Paarl Post het verlede week berig oor die beweerde onwettige praktyke wat by die Drakenstein-krematorium plaasvind sedert 2011 toe dit geprivatiseer word en die huidige eienaar, Johann van der Merwe, die krematorium gekoop het.
-
Skokkende aantuigings teen Drakenstein-krematorium onthul; meer as een liggaam saam veras
Die Drakenstein-krematorium is sedert 2011 in private besit nadat die huidige eienaar, Johann van der Merwe, dit gekoop het, waar dit sedertdien glo onder ’n kleed van geheimhouding bestuur word.
-
-
-
Saron-inwoners keelvol vir swak dienste; paaie in toestand, ligte werk nie
Werkskepping, die stand van grondpaaie, ’n gebrek aan werkende straatligte en ’n behuisingsagterstand van bykans 28 jaar is van die kwessies wat inwoners van Saron verlede week tydens ’n twee dae lange diensleweringsbetoging aan die Drakenstein-munis
-
Rieldansfees het jou hulp nodig
Nederburg Primêre Skool sal sy jaarlikse rieldanskompetisie Saterdag 26 Oktober op die skoolterrein in Bo-Solomonstraat, Paarl-Oos, aanbied. Hierdie unieke kulturele viering vind vanjaar die derde keer plaas en dit is tans die enigste kompetisie in s
-
Waarom ons daaroor moet praat
Oktober is Borskankermaand en prof. Carol-Ann Benn, ’n bekende borsspesialis en borssiektekenner, doen dus ’n dringende beroep op vroue om gereeld hul borsgesondheid te laat nagaan. Volgens statistieke sal een uit elke 27 Suid-Afrikaanse vroue in haa










