Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Groove’ saam met Akkedis by B’huis!
Berei jou voor vir ’n grote viering van vrede en liefde met Akkedis. Trek jou bell-bottoms aan, sit jou liefde-kraal aan, en kom geniet ’n onvergeetlike aand vol vry-spirited pret terwyl Akkedis die grootste treffers van die 1960’s en ’70’s…
-
Ongeluk op R44 naby Hermon eis twee lewens, 19 ander beseer
’n Noodlottige ongeluk het gisteroggend (6 November) omstreeks 07:00 op die R44 plaasgevind toe die bestuurder van ’n Hyundai H-100-bakkie beheer verloor en die voertuig gerol het.
-
Drakenstein-krematorium word deur Groen Skerpioene ondersoek
Die Groen Skerpioene stel ondersoek in na die beweerde onwettige praktyke wat sedert 2011 by die Drakenstein-krematorium plaasvind.
-
NG kerk in Wellington ’n simbool van groei
Kerkstraat, in die hartjie van Wellington in die Kaapse Wynlande, is nie net ’n sentrale pad in die dorp se sakekern nie, maar ook ’n historiese straat wat die ryk geskiedenis van Wellington se ontwikkeling oor die jare vertel. Dit…
-
Weerstoestande gee wynprodusente hoop
Ná ’n uitdagende 2024-seisoen gekenmerk deur uiterste weerstoestande soos oorstromings, ryp en sterk wind, is Suid-Afrikaanse wynprodusente optimisties oor die 2025-oes. Die meeste wynstreke het bogemiddelde winterreënval gehad, met meer koue-eenhede
-
De Poort gereed vir ontwikkeling
Dit is nou amptelik – die De Poort perseel in Suider-Paarl gaan na alle waarskynlikheid ontwikkel word.
-
Dienslewering by Paarlse toetssentrum stel steeds teleur
Inwoners van die Paarl is al vir ’n geruime tyd gefrustreerd oor die swak diens by die Paarl-verkeersafdeling se toetssentrum.
-
Minstens 50 dakloos ná brand by Paarlse informele nedersetting
Minstens 50 mense is dakloos gelaat nadat altesaam 10 strukture Sondagaand (27 Oktober) in ’n brand by die Chester Williams- informele nedersetting in Amstelhof, Paarl, vernietig is.
-
Skommeling van Drakenstein-burgemeesterskomitee ’n ‘politieke foefie’
Stephen Korabie, die uitvoerende burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit, het Dinsdag (29 Oktober) op ’n raadsvergadering verskeie portefeuljeveranderings aan sy burgemeesterskomitee aangekondig, wat insluit die samesmelting van die afdelings
-
‘Antie Julies’ patrolleer Wellington flink op vrywillige basis
Misdaad in die Drakenstein-vallei is gereeld aan die styg, veral in sakekerns, wat ’n teiken vir rowers geword het.










