Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man sterf toe stootskraper by padwerke in die Paarl hom tref
Die Paarl-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n 61-jarige man verlede week deur ’n stootskraper op die R301, ook bekend as die Wemmershoekpad, doodgery is op ’n plek waar padwerke aan die gang is.
-
Paarl-rugbyklub kry regshulp ná Drakenstein hulle wéér by veld uitskop
“Paarl Rugbyklub is nie bankrot nie. Die klub is net nog een van die talle ondernemings wat weens Covid-19 struikelblokke getref het.”.
-
-
Paarliet draf ’n taai 100 km tydens Paarl Rock Ultra kaf
Louis Wessels (34) van die Paarl, ’n regsbestuurder van Agri Wes-Kaap, het die afgelope naweek aan die Paarl Rock Ultra deelgeneem en 100 km kafgedraf, onder meer vir bewusmaking van kankerlyers se brawe veggees.
-
Festive street lights in Lady Grey Street officially switched on
Festive street lights in Lady Grey Street officially switched on
-
Book tickets now for F’hoek Chamber Music Festival
Bookings have opened for the Cape Town Philharmonic Orchestra’s Franschhoek Chamber Music Festival from 13 to 16 February.
-
Vrywilligers help brand op Paarlberg blus
Die onlangse brand op Paarlberg, wat op 30 November begin en minstens 123 ha se plantegroei verwoes en twee huise se dakke beskadig het, is suksesvol geblus – nie net deur die amptelike brandbestryders nie, maar ook danksy talle vrywilligers…
-
Orleanspark-oord se Splash Park heropen
Valleiers kan hierdie somer uitsien na lafenis teen Paarl se versengende hitte ná die heropening van die Orleanspark- Splash Park in Paarl-Oos.
-
Wellingtonner wen Afrikaanse Taalmonumentkenteken-kompetisie
Cameron Gerste (24) van Wellington is ’n plaaslike grafiese ontwerper wat die Afrikaanse Taalmonument (ATM) se kenteken-kompetisie gewen en met R10 000 weggestap het.
-
Skenk vanjaar Kers- en Nuwejaarsmaaltyd
Wellington se Huis Andrew Murray (HAM) vra weer vanjaar die publiek se ondersteuning vir sy MAgiesvol-projek.









