Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mallies en sy ‘Manne’ gaan weer die Paarl laat ruk en rol
Mallies en sy ‘Manne’ gaan weer die Paarl laat ruk en rol
-
Deportasie kos die belastingbetaler; polisiekantore onder druk
Die toename in onwettige immigrasie plaas nie net druk op die belastingbetaler wat sowat R2 700 vir elke onwettige immigrant se deportasie tot die staatskas moet toevoeg nie, maar selfs op plaaslike vlak sukkel polisiekantore soos die een in die…
-
KYK | Paarlse Sassa het ‘te min personeel’ hoor wetgewer tydens toesigbesoek
Wendy Kaizer-Philander, die voorsitter van die Wes-Kaapse provinsiale wetgewer se staande komitee belas met maatskaplike ontwikkeling, het Woensdag (13 November) as deel van haar departement se toesigrol ’n onaangekondigde verrassingsbesoek by die Pa
-
South African books brought to life through dance
A local dance school, Contemporary Dance Laboratory (CDL), celebrates its first anniversary in Paarl on Sunday 17 November with a dance concert in the hall of the Strooidakkerk in Klein Reservoir Street at 15:00. The performance, titled “Everything i
-
Vyf haweloses in Drakenstein met hul familie herenig
Die Drakenstein-munisipaliteit, in samewerking met sy maatskaplike- ontwikkelingsafdeling, het onlangs aangekondig dat hy suksesvol vyf haweloses met hul familie herenig het, nadat die munisipaliteit die “afgelope paar maande” hiermee besig was.
-
Your R150 can help feed a million
South African non-profit organization, Outside the Bowl Africa (OTB Africa) based in Wellington, recently held a successful outreach event at the Mickey Mouse Early Childhood Development (ECD) centre in Paarl, showcasing its ongoing commitment to pro
-
Vrae ná reaksie oor man se dood in Piet Retiefstraat
Edward Levine (66) het verlede Dinsdag (5 November) omstreeks 07:30 in Piet Retiefstraat in Wellington inmekaar- gesak en kort daarna op die sypaadjie gesterf, ten aanskouing van talle inwoners en ander pendelaars.
-
Landbouvrou vir haar werk vereer
Lindie-Alet van Staden van L’Ormarins-landgoed in Franschhoek is as Wes-Kaapse Prestige Landbouwerker van die Jaar aangewys.
-
Klapmuts loop deur onder beweerde xenofobie-voorvalle
Klapmuts het verlede week onder xenofobie-proteste en aanvalle deurgeloop toe ’n groep Suid-Afrikaners vir buitelanders onder meer Zimbabwiërs en Malawiërs, teiken wat op plase in die gebied werk.
-
Landbouwerkers by ‘kompleks’ kla oor muf, mure wat kraak en veiligheid
Nadat hulle as deel van ’n hervestigingsprogram van hul plase na ’n woonbuurt naby Vlakkeland tussen die Paarl en Wellington verskuif is, was ’n groep landbouwerkers dankbaar om nog ’n dak oor hul kop te kan hê.









