Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Eeue oue kroondenne afgekap
Die verwydering van die historiese kroondenne-bos by die Afrikaanse Taalmonument (ATM) op Paarlberg het gelei tot heftige debat en verskeie standpunte in die gemeenskap.
-
‘Padwoede’ insident op R44 lei tot sambokhale
’n Motoris is op die aand van 8 November deur die Paarl-polisie in hegtenis geneem nadat hy na bewering twee ander motoriste wat hom op die R44 verbygesteek het met ’n sambok bygedam en pimpel en pers geslaan het.
-
R5 000-beloning uitgeloof ná brande by Wellington-aanleg
Die Drakenstein-munisipaliteit het ’n beloning van R5 000 uitgeloof vir enigiemand met inligting oor ’n saak van brandstigting wat ondersoek word nadat die veld rondom die Wellington-afvalwatersuiweringsaanleg die afgelope naweek op minstens ses plek
-
The Ultimate Sparkling Celebration is Back
The much-anticipated Capitec Franschhoek Cap Classique & Champagne Festival is set to return to the Franschhoek Wine Valley on Saturday 30 November and Sunday 1 December.
-
Bloekombome langs Bo Dal-pad ‘dodelik’
Die bloekombome in Newton, op die hoek van Jan van Riebeeck-rylaan en die Bo Dal-pad, word al hoe meer ’n bekommernis vir motoriste en Newton-inwoners wat soms lafenis onder die bome soek.
-
Paarlse ‘prokureur’ en boedel bedrieër beken skuld, kry borgtog
Shonene Theunissen, ’n plaaslike nie-praktiserende prokureur wat teregstaan op bedrogaanklagte van bykans R4 miljoen – waaronder ’n aanklag dat sy ’n Paarlse familie uit ’n bestorwe bedoel bedrieg het – is op borgtog van ’n skrale R4 000 vrygelaat en
-
GOOD-party in Drakenstein eis ondersoek teen DA-raadslid wie glo sopkombuis-fondse misbruik
Die speaker van die Drakenstein-munisipale raad het bewerings verwerp dat Brenda van Willingh, ’n DA-raadslid, glo minstens R18 000 van munisipale geld in haar dogters se bankrekeninge oorgeplaas het – geld wat bedoel was om werkers by ’n sopkombuis
-
Botsing in die Paarl eis lewe van geliefde plaaslike aktrise (26)
Die jong en talentvolle Hamoniq Martin se lewe is die afgelope naweek kortgeknip nadat sy in ’n motorbotsing in die Paarl was.
-
Lang rye by departement van arbeid laat die oë rek
’n Elle lange ry mense het die afgelope Vrydag (8 November) voor die departement van arbeid in die Paarl gestaan – tot in Van der Lingenstraat, waar mense vir staatstoelaes aansoek gedoen het.
-
Gestorwe soldate só gedenk
Elke jaar op die 11de uur van die 11de dag van die 11de maand (11 November) kom mense oor Europa heen bymekaar om Wapenstilstandsdag te gedenk – die dag dat die Eerste Wêreldoorlog in 1918 tot ’n einde gekom het.










