Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
SU Professor wins prestigious teaching award while building medical dynasty
Distinguished Stellenbosch University (SU) professor and Paarlite, Faadiel Essop, has been awarded the prestigious 2024 Teaching Advancement at Universities (TAU) Fellows Award, marking another milestone in his remarkable academic career. […]
-
MK-lid Peter de Villiers pleit onskuldig
Die omstrede politikus en voormalige Springbokrugby-afrigter van die Paarl, Peter de Villiers (67), het met sy verskyning in die streekhof in Malmesbury die afgelope Maandag (24 Maart) onskuldig op die […]
-
‘Doen meer om veediefstal te keer’
Die slegs 125 suksesvolle vervolgings uit die altesaam 23 679 klagtes oor veediefstal, wat tussen April 2024 en Februarie vanjaar aangemeld is, dui op die beduidende gaping in die regstelsel vir […]
-
Regering trek nuwe daggaregulasies terug
Die nasionale gesondheidsdepartement het vandees-week sy besluit omgekeer om die handel in en invoer van kosprodukte wat kannabis en hennep bevat te kriminaliseer. Pres. Cyril Ramaphosa het dié aankondiging Dinsdag […]
-
‘Kameras maak dorp veiliger’
Die Wellingtonse gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) het ‘n veiligheidsprojek deur die Drakenstein-munisipaliteit verwelkom wat die installering van kringtelevisie- kameras in brandpunte oor die munisipaliteit heen behels. Volgens die GPF sal die […]
-
Omstrede polisiehoë na Wynland-distrik ontplooi
Miriam Mochologi, die omstrede polisiehoë wat binne tien jaar in die polisiediens tot generaal-majoor bevorder is, is aangewys om van volgende maand as die nuwe bevelvoeder vir die Wynland-distrik te […]
-
Bainskloof-ongeluk: Oumagrootjie pleit skuldig vir moord
Susana “Sarie” de Villiers (69), die Wellingtonse oumagrootjie wat met haar drie agterkleinkinders by die Bainskloofpas afgery het, het vandag (28 Maart) in die streekshof in Worcester verskyn waar sy […]
-
Polisie soek slagoffer van middestadrooftog
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
-
Informele handelaars skik met Drakenstein-munisipaliteit
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) was weer in ‘n stryd met die informele handelaars in Lady Grey-straat betrokke nadat ‘n optrede die afgelope Maandag (24 Maart) uitgevoer is om alle informele handelaars in dié straat te verwyder en na die taxistaanplek in die…
-
Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]










