Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Klapmuts High school in spotlight again as fight broke out
Another incident at Klapmuts High School on 27 March required police intervention after two students engaged in a dispute over a game being played on the school premises. The altercation, […]
-
Droë winter weens El Niño voorspel
‘n Droë winter wag op die Wes-Kaap, terwyl die oostelike kusgebiede swaar reën kan verwag, wat moontlik oorstromings kan veroorsaak. Só voorspel die Suid-Afrikaanse weerdiens. Die suidwestelike dele van die […]
-
Wêreld-outismedag: ʼn Reis van aanvaarding
Vandag is Wêreld-outismedag, wat ook outismemaand inlei. Die Verenigde Nasies (VN) het in 2007 dié dag, op voorstel van Katar ingestel en elke jaar is daar ‘n spesifieke tema. Vanjaar […]
-
Stryd tussen handelaars en Drakenstein-munisipalitet duur voort oor gedwonge skuif
Die informele handelaars in Lady Grey-straat in die Paarl, en die Drakenstein-munisipaliteit (DM) is stééds in ‘n stryd betrokke sedert verlede week se operasie toe die munisipaliteit die handelaars gedwing […]
-
Danni vleg haar pad na sukses oop
Wanneer jy ‘n droom het en met jou passie en wilskrag onder dit vuur maak om uit te styg, sal jy suksesvol wees. Die plaaslike haarstilis Danielle “Danni” Johannessen se […]
-
Tiener van Klein Nederburg Sekondêr sterf skielik
Die ontydige dood van die 17-jarige Damian Julies is soos ‘n vuishou in die maag van sy ouers en broer asook vriende en familie. Dié gr.10-leerder van Klein Nederburg Sekondêr […]
-
Brande eis al duisende hektaar
Die Wes-Kaap beleef ‘n volgehoue brandseisoen, met 32 187 ha grond wat van Oktober 2024 tot einde Februarie 2025 afgebrand het. CapeNature bestuurde reservate is die swaarste getref, met byna […]
-
Jazzart teaches young dancers
Over the past two weeks Jazzart Dance Theatre and the Contemporary Dance Laboratory offered the learners of Noorder Paarl High School exceptional opportunities in dance. On 12 March, the Jazzart […]
-
Gambling addiction is growing amongst South Africans
There is great concern growing as an increase in gambling among South Africans have been observed. Financial pressure have South Africans in a chokehold as the cost of living is […]










