Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
No injuries reported following destructive blaze at Wellington farm warehouse
An investigation is underway to determine the cause of a blaze that gutted a large warehouse on the Roodezandt Farm in the Lady Loch area of Wellington on Monday (26 […]
-
Radio Legend Darren Scott Passes Away
Darren Scott (61), a well-known radio broadcaster, passed away this morning (May 27) after a long, brave battle against advanced stage four melanoma cancer. This veteran in broadcasting left deep […]
-
Radiolegende Darren Scott oorlede – Radio legend Darren Scott passes away
Darren Scott (61), bekende radio-omroeper, is oorlede nadat hy teen melanoom-kanker geveg het.
-
Crime increase in Drakenstein while national figures show decline
Police Minister Mchunu announced crime statistics, noting decreases nationally but increases in Drakenstein, particularly in sexual assaults and burglaries.
-
Dodelike vroegoggend-botsing buite Worcester eis vier lewens
‘n Gru-botsing vanoggend (23 Mei) op die Robertsonpad buite Worcester het die lewens van ‘n vrou en drie jong kinders geëis. Die ongeluk het ongeveer 06:40 gebeur nadat die vragmotor, […]
-
Woede oor ‘sloping’ van vleiland
Plaaslike omgewingsbewustes is woedend nadat ‘n vleiland langs die R101, oftewel die Ou-Paarl-pad, skynbaar gesloop en die habibat van verskeie dierespesies soos die bloukraanvoël verwoes is om vir ‘n nuwe […]
-
Cornal het jong spelers laat droom
Die ontslape oud-Springbok-vleuel Cornal Hendricks het so te sê ‘n volmaakte rugbyloopbaan gehad. Hy het sy buiging by die Boland Kavaliers in 2008 gemaak en elders professioneel rugby gaan speel […]
-
Dal Josafat kry parkeergebied ter waarde van R7 m.
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy hoop om die eerste fase van die skep van ‘n moderne parkeerterrein by sy Dal Josafat-stadion ter waarde van R7 miljoen teen 30 Junie vanjaar te […]
-
Verpleër gee klas by alma mater
Dr. Guin Lourens het 34 jaar as verpleegster en dosent gewerk, met uitgebreide kwalifikasies.
-
Bestuurderslisensies dalk gou aanlyn verkrygbaar
Suid-Afrikaners kan binnekort aanlyn vir leerder- en bestuurderslisensies aansoek doen, na goedkeuring van nuwe nasionale wetgewing.









