Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kom ry saam met die ATKV-trein
’n Spesiale trein net vir die ATKV Wellington-gesinstak vertrek vanaf Wellington na Kaapstad en weer terug op 14 November.
-
Nog pad-opgraderings vir Wellington
Drakenstein-munisipaliteit is verbind tot die ontwikkeling en onderhoud van die dorpe se infrastruktuur.
-
ATKV-treinekskursie na die Kaap
’n Spesiale trein vertrek 14 November vanaf Welington na Kaapstad en weer terug na Wellington. Dit is deel van ’n spesiale uitstappie wat gereël is deur die Wellington ATKV wat gemik is op die hele gesin.
-
Verdeau-landgoed kry nuwe begin
Verdeau-landgoed, die grootste eiendomsontwikkeling in die geskiedenis van Wellington, is die afgelope week te midde van groot openbare belangstelling amptelik van stapel gestuur.
-
Studente neem eiesoortige musiek en dans na Duitsland
Dr. Marichen van der Westhuizen en vyf Hugenote Kollege-studente sal vanaf 31 Oktober tot 14 November die Kollege verteenwoordig by die Evangelische Fachhochschüle Rheinland-Westfalen-Lippe in Bochum, Duitsland.
-
Stokeryweg-aansluiting word opgegradeer
Die opgradering van die Stokeryweg- en Hoofstraat-aansluiting in Wellington het begin.


