Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jason Goliath to host TopGear SA’s new car segment in April
Start your engines, South Africa — TopGear SA is bringing home one of the world’s most iconic motoring segments: “Star in a Reasonably Priced Car”, launching this April exclusively on the TopGear South Africa YouTube Channel.
-
Musiekaand sal Rusoord Tehuis baat
Kom geniet ‘n onvergeetlike musiekaand op 10 April in die wêreldberoemde KWV-katedraalkelder in die Paarl met ‘n besonderse lys gaskunstenaars: Niël Rademan (bariton), Janel Speelman (sopraan), Elna van der Merwe […]
-
Artists 4 Artists auction is back
The annual Artists 4 Artists Auction is back and bigger than ever. This year, Paarl Rotary brings you a stunning art exhibition and online auction – all in support of […]
-
Kom leer hier oor alzheimersiekte
Is ouma okei? Demensie-werksessies gaan in die Paarl gehou word vir mense wat dié vraag vra. Die aantal mense wat met demensie in sy verskillende vorme leef, soos alzheimers, neem […]
-
Paarliet verwerf sy doktorsgraad met fokus op minibustaxi’s
Dr. Jerome Fredericks, ‘n inwoner van die Paarl en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het vir sy doktorale tesis strategieë ontwikkel om die toeganklikheid van minibustaxidienste vir rolstoelgebruikers in […]
-
April Kalender/Calendar
4-6 APRIL Die gewilde Wyn- en Wildsfees keer terug na Sandringham, Stellenbosch, en beloof ‘n naweek vol topklas-vermaak, wynproe en avontuur. Feesgangers kan uitsien na optredes deur musikante soos Matthew […]
-
Só lyk Drakenstein-munisipaliteit se konsepbegroting
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week op ‘n raadsvergadering ‘n bedryfsinkomste-konsepbegroting van R4,2 miljard vir die 2025’26-boekjaar ter tafel gelê. Daarmee het hy tariefverhogings in water (7,7%), riolering en sanitasie (5,9%), vullisverwydering […]
-
Herrie oor DA-raadslid wat glo ‘fasiliteite beskadig’ vir potjiekos
Die Speaker van die Drakenstein- munisipale raad het vandeesweek bevestig dat ‘n ondersoek begin is teen Ruth Arnolds, ‘n DA-raadslid van wyk 7 in Wellington, wat glo munisipale verordeninge oortree het […]
-
DA gaan hof toe oor begroting; ‘SA’ners sukkel genoeg’ – Zille
Die DA het Donderdag (3 April) hofstukke in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad ingedien om die grondwetlikheid van die 2025/26- nasionale begrotingsproses te betwis. Tensy dit deur ‘n interdik gestop […]
-
Laat jou stem op Drakenstein-munisipaliteit se opedag geld
Drakenstein Munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (IDP) opedae het begin en duur tot 16 April. Gedurende hierdie tydperk kry inwoners ‘n unieke geleentheid om hul stem te laat hoor oor plaaslike […]









