Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verdeau-landgoed kry nuwe begin
Verdeau-landgoed, die grootste eiendomsontwikkeling in die geskiedenis van Wellington, is die afgelope week te midde van groot openbare belangstelling amptelik van stapel gestuur.
-
Studente neem eiesoortige musiek en dans na Duitsland
Dr. Marichen van der Westhuizen en vyf Hugenote Kollege-studente sal vanaf 31 Oktober tot 14 November die Kollege verteenwoordig by die Evangelische Fachhochschüle Rheinland-Westfalen-Lippe in Bochum, Duitsland.
-
Stokeryweg-aansluiting word opgegradeer
Die opgradering van die Stokeryweg- en Hoofstraat-aansluiting in Wellington het begin.


