Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Nuwe baadjie vir die Bôrdienghuis
Die Bôrdienghuis, gewilde teater-restaurant van die Breytenbachsentrum op Wellington, het ’n splinternuwe baadjie vir 2016 aangetrek.
-
Kattebakbende kraai koning
Die Boland se oudste ses-aan-’n-kant- kriekettoernooi het Saterdag behoorlik gekook – en nie net omdat wedstryde in temperature rondom 40 °Celsius in Wellington gespeel is nie!.
-
Spogpark vir Wellington binnekort oop
Victoriapark, die eertyds spogpark in die hart van Wellington is besig om geleidelik sy kleed van uiterste verwaarlosing wat die afgelope dekade oor hom kom lê het af te gooi en om in ’n splinternuwe gedaante na vore te tree.
-
Plaasskool: Privaatskool
Een van die verskeie bekende plaasskole in die omgewing van Wellington wat onlangs deur die provinsiale onderwysowerhede gesluit is weens dalende leerdergetalle, het op 13 Januarie sy deure weer oopgemaak vir die omliggende plaaskinders.
-
Klopse blink weer uit op Wellington
Wellington se strate was op Nuwejaarsdag gevul met opwindende marsmusiek toe die veertien klopse-groepe van die Wellington Minstrels van vroegdag af deur die dorp se strate na Boland Stadion gemarsjeer het om aan hul groot jaarlikse kompetisie om die
-
Wamakersvalleisentrum brei sy kursusse uit
Die Wamakersvallei-opleidingsentrum het verlede week hul mees onlangse sertifikaatplegtigheid op Wellington gehou.
-
Alice & Pooh-uitstalling
Die uitstalling Alice & Pooh is te sien by die Breytenbach Galery in Wellington.
-
Kers-kantate ten bate van Kersfonds
Die VGK Van Wyksvlei-Wellington kerkkoor bied op Sondag 13 Desember ’n Kers-kantate aan ten bate van die Paarl Post Kersfonds.
-
Vergete graf in wingerd gevind
’n Lap wingerdgrond wat onlangs deur die nuwe eienaars van die grond waarop dit staan uitgehaal is, het baie Wellingtonners vir die eerste keer bewus gemaak van ’n pragtige, hoë grafsteen wat al vir meer as 100 jaar net buite…





