Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Landelike skool verheug oor sportgeriewe
Dit was ’n heuglike dag vir Groenberg Primêr toe dr. Elna von Schlicht (burgemeester van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit) hul pragtige nuwe sportbaan Saterdag 3 Junie geopen het.
-
Sentrum vir spiritualiteit
Planne om ’n groot, internasionale sentrum vir spiritualiteit in Wellington tot stand te bring, is vinnig besig om vorm aan te neem.
-
A colossus of a cake
The heaviest, highest and by far the largest sculpted cake in the world has been in the making for the past few weeks at Bovlei Wine Cellars in Wellington.
-
Egpaar het SA jukskei laat groei
Om te sê dat Hennie de Klerk van Wellington sy lewe lank ’n senior offisier by korrektiewe dienste was en dat sy vrou Annatjie al die jare ’n huisvrou was, is waar, maar dis nie die volle waarheid nie.
-
Pink Ladies sit hand by
Pink Ladies, ’n spontane, vrywilliger-organisasie wat ontwikkel het onder die studente wat ’n dagsorg-kursus by die Breytenbach-sentrum op Wellington volg, het pas begin om te help met die versorging van bejaardes by Silwerkruin op Wellington.
-
Droogte kelder fontein se herbou
Terwyl daar hard gespook word om die eertydse spuitfontein op die hoek van Piet Retiefstraat en Blouvleiweg in Wellington met ’n splinternuwe, watervriendelike fontein te vervang, het dit oor die afgelope maande verander in ’n groot, kaal en nikssegg
-
Hoogste lof vir Hugenote se Sound of Music
Verlede week se opvoering van The Sound of Music deur Hugenote Hoërskool word deur kenners bestempel as een van die mees professionele opvoerings wat nog deur ‘n Bolandse skool aangebied is.
-
Boland val vas in Port Elizabeth
Die Boland Kavaliers het Saterdag in ’n Supersport Uitdaag-wedstryd met 27-16 vasgeval teen die Oostelike Provinsie in die Nelson Mandelabaai stadion te Port Elizabeth.
-
Breytenbach kry toekenning in Pole
Die alombekende Breyten Breytenbach ontvang vanaand (25 Mei) die Zbignieuw Herbert Internasionale Literêre Toekenning in Warskou in Pole.
-
Nuwe planne vir Wellington-blokhuis
Splinternuwe planne om die historiese blokhuis langs die Hermonpad buite Wellington van erge verwaarlosing te red, is verlede week op die mees onlangse vergadering van die Wellingtonse erfeniskomitee bespreek.






