Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Die vreemde lê voor vir Dempers en Kie.
Johan Dempers en Muldéne Holloway, die twee Wellingtonners wat deel is van ’n groot navorsings-ekspedisie na die reënwoude van die Amasone, het gister per vliegtuig op die eerste been van hul lang reis na dié deel van Suid-Amerika vertrek.
-
Lekker wildsfees net om die draai
Op 25 tot 26 Augustus hou Wellington-Oos NG gemeente, in samewerking met Middelburg, Karoo hul Wildsfees op hul kerkterrein.
-
Mallies sing vir Breytenbach
Die bekende Paarlse sakeman en musikant, Mallies le Roux, en sy band Mallies en die Sakemanne, sal binnekort hul jongste liedjie Burgerstraat op kykNET bekendstel.
-
Journey to the ends of the earth and back
On the eve of another adventure, the long awaited book by Wellington explorer and photographer Johan Dempers, Journey through Many Worlds, will be launched at Willowbridge Shopping Centre, Durbanville on Saturday 12 August at 10:00.
-
Hillies en Roses hou dorp se naam hoog by wedstryde
Die afgelope naweek het rugbyondersteuners van regoor die Boland na Wellington se Boland-stadion saamgetrek vir die Boland Top-8-uitspeelwedstryde.
-
-
VIA soek Afr vloggers
Vandeesweek loods VIA (DStv-kanaal 147) Wat maak jy? (WMJ). Dié videoprojek het ’n dubbeldoel: VIA soek vars Afrikaanse video-sterre en bied tegelykertyd vir Afrikaanse vloggers ’n bemarkingsplatform. VIA het die hulp van bykans 20 Afrikaanse aanlyn-
-
Geliefde haarkapper se laaste sny
Oom Sakkie, Wellington se bekende en geliefde haarkapper, is verlede week na ’n beroerte oorlede.
-
Parlementslid sterf in botsing
’n Parlementslid is dood in ’n botsing op die Wemmershoekpad tussen Paarl en Franschhoek.
-
Newton slaan die manne van Wolseley bloedneus
Newton het Saterdag sy beste voetjie voorgesit deur behoorlik Wolseley se neus in die grond te vryf en gewys dat hierdie jongspan nog sommer baie harte gaan verbly met hul opwindende manier van speel.




