Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Afrika, hier kom die Broodryks
’n Oud-Wellingtonner, Louis Broodryk, en sy vrou, Kareen, gaan aan die einde van Junie hul kantoordeure toetrek, in hul bakkie klim en so ver moontlik deur Afrika toer. In die proses wil hulle ook op hul manier liefdadigheidswerk langs die…
-
Radiostasie en sport verenig
’n Samewerkingsvennootskap tussen die Rampokkers-unie, Bok Radio en die Cornal Hendricks-stigting het verseker toekomstige sportsterre het sporttoerusting om hul talente uit te leef.
-
Saai in jonges se lewe
Een visie, twee vroue, drie studente en baie geloof – dit tref jy by Collegestraat 8 in Wellington aan waar Valley Agriskills, ’n organisasie sonder winsbejag, onlangs werklose jongmense met Bybelse beginsels en ’n handvol saad begin bemagtig het.
-
Gaan bibber in Sutherland saam met die ATKV
Wil jy graag ’n uitsonderlike ondervinding beleef? Die ruimte is mos ons toekoms.
-
Huis Murray eens ’n bekende sterrewag
Wellington het ’n roemryke geskiedenis wat strek van kuns, landbou, onderwys en godsdiens.
-
Skool spog met nuwe gr.R-klas
’n Landelike skool spog met ’n splinternuwe gr.R-klas danksy Drakenstein-munisipaliteit en die plaaseienaars van Haaskraalpad.
-
Egpaar het van slange tot hase
Deur die jare is Wellington verryk deurdat individue van buite, besighede wat noodsaaklike dienste verskaf, hulle in die dorp gevestig het. Mettertyd het hulle vanweë hul werk bekend geword en is deel van die gesig van Wellington.
-
Hugenote Hoërskool ruk en rol
As Grease jou aan die ruk en rol kry, moet jy van 8-11 Mei by Hugenote Hoërskool ’n draai maak waar hierdie gewilde musiekblyspel op die planke sal wees.
-
Koekiedore, Klopse by fees
Die jaarlikse Stasiefees in Wellington word Saterdag 5 Mei by Kleinevalleij gehou.
-
Chris Chameleon en Daniella gaan Bôrdienghuis toe
Die gewilde sanger Chris Chameleon, wat pas bekroon is met ’n Ghoema-prys in die kategorie beste Afrikaanse solo-liedjieskrywer, is saam met Daniella Deysel Kat & Wolf op Woensdag, 16 Mei, in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum in Wellington.








