Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wellingtonse koor skep room af
Hugenote Laerskool was vanjaar die wenners in die senior informele afdeling van die Sing in Harmonie-koorkompetisie.
-
Skoolmeisie die naweek te ruste gelê
Die 16-jarige skoolmeisie van Hoërskool Wellington wat onlangs skielik dood is, is die afgelope naweek in haar tuisdorp, Hermon, te ruste gelê.
-
Spogdrie het die wêreld aan gons
Ten spyte van die feit dat een van sy drieë vandeesweek wêreldwyd opskudding veroorsaak het, is die Roses United-span steeds nie tevrede met sekere aspekte van sy spel nie.
-
Leer meer oor koffie by jaarvergadering
Die ACVV Wellington se jaarvergadering is Donderdag 11 Oktober om 10:00 by Silwerkruin.
-
Skoolkoor sing uit volle bors
Hugenote Hoërskool se skoolkoor het onlangs oudergewoonte sy jaarlikse galakonsert in die kerksaal van die NG Moedergemeente aangebied.
-
Hugenote-kollege maak reg vir ope dag 2018
Op Saterdag 13 Oktober 2018 van 09:00 tot 13:00 is dit weer daardie tyd van die jaar wanneer talle voornemende studente op die Hugenote-kollege toesak.
-
Ouma Granny sluit oor misdaad wurg
Die einde van ’n era het in Wellington aangebreek met een van hierdie Bolandse dorp se erfenis-bakens, die Ouma Granny-huismuseum, wat sy deure noodgedwonge moes sluit.
-
ACVV se jaarvergadering vind plaas
Die jaarvergadering van die ACVV in Wellington vind 11 Oktober plaas.
-
Wellington crowns their Top 12 wines
The annual Quest for the Best wine Awards is possibly one of the greatest highlights on the OM Insure Wellington Wine Route calendar. This year’s wine award ceremony was held on 6 September at Diemersfontein Wine Estate in Wellington.
-
Developments at luxury estate go on
The disappointment surrounding the residential development of Stadsig in Wellington has come to an end after many years of uncertainty. The further development of the estate has been taken over by Atvantage, a multi-faceted group of built environment
