Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Support W’ton SPCA in its crucial work
Many residents are under the impression that the SPCA has the means to provide free services for all when on the contrary they greatly depend on donations.
-
Skryf in vir 2019 se skryfskool
Voornemende skrywers kan nou inskryf vir die Breytenbach-sentrum in Wellington se vyfde jaarlikse prosa-skryfskool, wat in 2019 vir tien maande, nie meer net nege nie, aangebied word.
-
Gratis musiek op buiteverhoog
Luister Vrydag 23 November 19:00 na die Van der Mentals wanneer hulle gratis op Die Bôrdienghuis-teater in Wellington se nuwe buiteverhoog optree.
-
Nuwe saal maak oop
Saterdag is die amptelike opening van Sunfield Home se nuwe saal en die groot viering gaan gepaard met sy Kersfeesmark.
-
St. Albans bo in toer na Calvinia
’n Laerskool in Wellington se leerders was onlangs oorstelp nadat hulle op hul sporttoer koning gekraai het.
-
Polisie wil nou korte mette met swak diens maak
Die Wellington-polisiekantoor het inwoners se hulp nodig om sy dienslewering te verbeter.
-
Klassieke konserte sluit op hoogtepunt af
Die Breytenbachsentrum se laaste Sondagmiddag- klassieke konsert van die jaar, in samewerking met Le Bac Estates en ondersteun deur die Rupert-musiekstigting, vind 25 November plaas.
-
-
Besige bytjies hou spogtee
Die Busy Beez het onlangs hul jaarlikse spogtee in die Wellington-stadsaal gehou.
-
Gewilde musiek in die buitelug
Die Beatles, The Rolling Stones, Fleetwood Mac, Tina Turner, The Eagles, Stevie Wonder, Aretha Franklin, Elton John, The Beach Boys, Neil Diamond, Queen en nog vele meer is op pad Wellington toe.
