Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jong pa (23), kranige rugbyspeler van Gouda sterf skielik
‘n Jong pa en kranige rugbyspeler van Gouda is verlede week skielik oorlede. Tristan Magalie se skielike dood laat ‘n groot verlies vir sy familie, vertel die 23-jarige se peetpa, […]
-
‘Broken’ card machine leads to backlog of nearly 7 000 driving licence applications in Drakenstein
Drakenstein Municipality this week said to date not a single driving licence card and Public Driving Permits (PrDPs) has been issued by Pretoria out of all approximately 6 900 applications […]
-
Solidariteit Beweging vier Afrikaans by Taalmonument
’n Reis van 1 400 km met reuseletters wat “Afrikaans” spel ter viering van die taal se bestaansjaar eindig by die Taalmonument.
-
Jong polisieman benodig jóú hulp
‘n Jong verlamde polisieman wat tans by die Paarl-Oos-polisiekantoor werk doen ‘n beroep op die gemeenskap om hom te help fondse in samel vir terapie.
-
Vandale en rowers teiken weer skole in Wellington
Chantélle Hartebeest Die sinnelose afbreek van en vandalisme by skole het onlangs weer in Wellington die kop uitgesteek. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het al op verskeie geleenthede sy ongelukkigheid uitgespreek […]
-
Khoisan-groep ‘beset’ historiese Bethany-gebou in die Paarl
Die geskiedkundige Bethany-gebou in Klein Drakensteinweg in die Paarl is al langer as 10 jaar glo ‘n slaapplek vir misdadigers en is in die proses erg gevandaliseer en van sy […]
-
Drakenstein-munisipaliteit kry tydelike wetstoepassers
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, die provinsiale minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, en JP Smith, die Kaapse burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het op ‘n onlangse inligtingsessie op 10 April die opdaterings, hersienings en suksesse van die provinsiale veiligheidsplan…
-
Bobbejane maak amok op Tweede Tol
Bobbejane wat die Tweede Tol-kampterrein in die Bainskloofpas buite Wellington elke nou en dan teiken, het wéér in Januarie vanjaar amok gemaak toe dieselfde kampeerders wat ook in Desember 2023 deur hul bravade geteiken was, deurgeloop het.










