Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Rust-erfenis leef voort in stigting
Die nalatenskap van die Afrikaanse skrywer Winnie Rust gaan voortleef, nie net in haar skryfwerk wat verewig is nie, maar nou ook te danke aan die Winnie Rust-stigting wat Saterdag in Stellenbosch bekend gestel is.
-
Krisanteskou gaan behoorlik blom
Groot opwinding heers aan die vooraand van die Wellingtonse krisante-vereniging se 103de skou wat Saterdag 4 Mei in die Wellington-stadsaal gehou word.
-
Breyten Breytenbach kuier by Breytenbach-sentrum
Die oud-Wellingtonner en bekende digter, skrywer en skilder, Breyten Breytenbach, het die dorp en die Breytenbach-sentrum besoek by ’n ope dag waar planne aan inwoners gewys is hoe die dorpsplein en omgewing gemoderniseer gaan word.
-
-
‘Strafjaart’ ná ‘Skool’
Die bekende Wellingtonner Theo Kemp (43) het onlangs sy tweede boek, Strafjaart, in Wellington bekend gestel.
-
Blokhuis steeds onooglik
Die bekende blokhuis noord van Wellington is al so deel van die gemeenskap soos die Bergrivier in die Boland.
-
Nuus uit W’ton in Paarl Post
Paarl Post trek vandeesweek ’n blinknuwe Wellington-baadjie aan met sy tweeweeklikse Wellington-nuus wat voortaan in Paarl Post sal verskyn.
-









