Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarl taxibestuurders kom in opstand
Ná maande van taxigeweld in Paarl en Mbekweni, wat reeds gelei het tot talle sterftes, het Drakenstein taxieienaars en -bestuurders Maandag in opstand gekom.
-
A stroke is an emergency
A stroke is an emergency – even during the COVID-19 pandemic. Across the world a drop in the number of stroke patients seeking emergency care in this time is reported, which can have a major impact in the recovery of…
-
Herrie oor 5 Paarlse skole wat glo wil sluit
Skoolbeheerliggame het geen reg om skole toe te maak sonder die toestemming van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) nie. Dit word as onwettig beskou.
-
Paarl Hospitaal beperk geboorte metgeselle weens Covid-19
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het weens die Covid-19 pandemie ‘n beleid ingestel wat besoekers by staatshospitale beperk. Die rede vir die beperking is om persoonlike distansiëring te verseker in ons fasiliteite en die verspreiding van die virus sodoende te beperk
-
Winde bly oor heropening van ekonomie, geslagsgeweld-stryd
“Ons verwelkom die aankondigings wat president Cyril Ramaphosa gisteraand gemaak het, wat sal toelaat dat meer sektore van ons ekonomie weer oopgaan en dat mense wat sedert die eerste implementering van die grendeltyd nog nie kon werk nie, weer ’n…
-
Regstreekse rugby is terug – dís hoe dit sal werk
Ná drie maande sal rugbyliefhebbers weer regstreekse rugby op die kassie kan geniet.
-
Eienaar van drankwinkel geskiet
Skaars twee weke nadat die verbod op drankverkope tydens inperking gelig is, is die eienaar van ‘n drankwinkel in die Paarl geskiet.
-
Eienaar van drankwinkel in die Paarl geskiet
Skaars twee weke nadat die verbod op drangverkope tydings inperking gelig is, is die eienaar van ‘n drankwinkel in die Paarl geskiet.
-
Positiewe Covid-19 gevalle by HS Hugenote
Hugenote Hoërskool in Wellington het sy deure op Donderdag 11 Junie gesluit tot verdere kennisgewing, nadat twee gr.12-leerders positief toets vir Covid-19.
-
Mans afgemaai
Vier mense, vermoedelik betrokke by die minibus taxibedryf, is gisteraand (Sondag 7 June) in Mbekweni, tussen Paarl en Wellington, doodgeskiet.









