Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jagters word weer bloedneus geslaan
Jagters is vandeesweek weer ‘n harde Covid-19-hou toegedien, toe die regering basies jag weer verbied het.
-
Peter Daniels verloor stryd teen Covid-19
Die geliefde leerkrag en sportomroeper van die Paarl, Peter Daniels, is dood nadat hy ‘n weke lange stryd met Covid-19 gevoer het.
-
Mandela-dag: Blou Bul-ster reik uit na gemeenskap
Die tydelike opskorting van rugby in Suid-Afrika het vir Wellington se Blou Bul en Tutu Tyger-stigterslid Cornal Hendricks meer tyd gegun om uit te reik na sy gemeenskap.
-
Covid-19 wen Interskole 2020
Paarl se grootste jaarlikse fees is nou ook amptelik van die baan nadat Interskole 2020 weens die Covid-19-pandemie afgestel is.
-
Mandela Day: You can make a difference
International Mandela Day is celebrated on 18 July each year, and the essence has always been to take action and inspire change.
-
Benoem jou sportster nou
Inskrywings vir Paarl Post en SuperSport se jaarlikse Let’s Play-sportster van die maand is steeds in volle swang.
-
Waaghalse waag nog ‘motorsport’
Hoewel die hele vallei die afgelope drie en ‘n half maande onder streng inperking gedwing is, het plaaslike renduiwels onstuitbaar met hul middernagtelike roekelose tydverdryf voortgegaan.
-
Bergrivier-kanomarathon vind virtueel plaas
More (8 Julie 2020) sou die 59ste Bergrivier-kanomarathon in die Paarl afskop. Maar vanjaar gaan veelvuldige Berg-wenner, Hank McGregor, man-alleen die 240 km tussen Paarl en Velddrif aandurf.
-
Nursery schools may open
Today (Monday 6 July) the North Gauteng High Court ruled that all private and NGO-run Early Childhood Development Centres (ECD’s) may re-open immediately.
-
Virtuele gedenkdiens vir legandariese Elsa Joubert
’n Virtuele gedenkdiens vir die skrywer Elsa Joubert (97) word Saterdag 4 Julie om 15:00 gehou.








