Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
WKOD ondersteun lootjies
“Kom ons ondersteun Paarlzicht Primêr en sy leerders eerder as om edele pogings en tradisionele maniere van fondsinsameling te kritiseer.” So sê Bronagh Hammond, ’n woordvoerder van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, nadat ’n lid van die gemeenskap
-
Margaret laat haar merk agter
’n Geliefde onderwyser van Noorder-Paarl Hoërskool, Margaret Wright, tree af ná 37 jaar diens by dié skool.
-
Bouplan-goedkeuring ‘neem te lank’
Bouers, argitekte, ontwikkelaars en verskeie ander betrokkenes in die boubedryf kla dat die Drakenstein-munisipaliteit voete sleep as dit kom by die goedkeuring van bouplanne.
-
-
Berg River Redfin not (yet) extinct
The Berg River Redfin (Pseudobarbus burgi) or the Bergrivier-rooivlerkie, is a 120 mm brown silvery fish, with bright red fins that can be found in clear, good quality water in the Berg River. These extraordinary creatures are bottom-to-midwater feed
-
Vullishouers is ook nie meer veilig op straat nie
’n Vullishouer is dalk iets wat inwoners gemaklik voel om op vullisverwyderingsdae buite hul erwe te los, maar dit blyk dat dít ook meer gereeld gesteel word.
-
-
-
Police task force cleans up valley
Paarl police pulled out all the stops this past weekend making use of various crime fighting resources, including helicopters, to assist with raid operations.
-
Seun volg in sy pa se voetspore
Die bekende streeklanddros, Patrick Ross het na vele jare se diens in die departement justisie, die tuig neergelê.







