Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrugteverpakkingsaanleg brand af
’n Verwoestende brand het gisteraand (26 Augustus) uitgebreek by die Stellenpak-vrugteverpakkings fasiliteit in Simondium wat gelei het tot grootskaalse skade aan die aanleg.
-
Jong digter se passie gee stem aan stemloses
Digters word dalk nie gesien as alledaagse helde en heldinne nie, maar sonder hul woorde en rympies wat ons omvou sal die lewe beslis ’n vaal en banale realiteit gewees het.
-
Só kan toerismebedryf weer op dreef kom
Ná byna vyf maande van inperking begin die deure van toerisme in Suid-Afrika stadig maar seker weer oopgaan met die aankoms van vlak-2.
-
Wynmaker sterf in dubbele tragedie
’n Bekende Paarlse wynmaker het gisteraand na bewering eers sy vrou geskiet waarna hy die vuurwapen op homself gerig het.
-
Huidige stand van Covid-19 in Drakenstein
Hoewel Wes-Kaapse Premier Alan Winde sy dankbaarheid uitgespreek het oor inisiatiewe in die Kaapse Wynland wat lei tot die stuiting van COVID-19 en die 85%-herstelkoers soos op 5 Augustus, moet almal steeds paraat bly.
-
Genoeg is genoeg, sê wynbedryfliggaam oor alkoholverbod
“Die Suid-Afrikaanse wynbedryf, wyntoerisme ingesluit, is in ‘n ramptoestand. Dringende ingryping is nodig, anders sal een van die oudste landboubedrywe in die land nie oorleef nie,” sê Rico Basson, besturende direkteur van die wynbedryfliggaam, Vinpro.
-
Brand saai verwoesting op Wellington
Brandbestryders is tans verwoed besig om ’n verwoestende brand te bestry by Onverwacht-landgoed op Wellington. Die brand het vanoggend by ’n woning op die landgoed begin en weens sterk winde vinnig versprei na naburige wonings. So ver bekend is ten…
-
Fratsongeluk eis bekende Paarl sakeman
Die bekende Paarl sakeman Nicol Retief, is vandag (8 Augustus) oorlede, enkele dae na ‘n frats fietsryongeluk.
-
Chaos op Jan van Riebeeck-rylaan
Vroeër vanoggend het ’n groep mans van Mbekweni chaos op die Jan van Riebeeck-rylaan veroorsaak.
-
67 Acts of kindness for Mandela
In the true spirit of Nelson Mandela, 67 children of Mbekweni each received a large food parcel, thanks toe the Val de Vie Foundation and Gift of the Givers.










