Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
DFW-voertuig in ongeluk
Een van Drakenstein-plaaswag (DFW) se brandweervoertuie is vanmiddag (21 Januarie) in ’n ongeluk in die Bo-dal-pad betrokke.
-
Paarl-hospitaal onder druk
Paarl Hospitaal se personeel en dienste is tans onder hewige druk weens die Covid-19 pandemie. Dus, om die beste moontlike sorg te gee aan hul pasiënte, is heelwat gesondheidspersoneel teruggeroep vanaf hul verlof.
-
Vlak 3 ruk Drakenstein
Net toe dit begin voel het asof dinge in ‘n mate begin terugkeer na normaal na ‘n jaar van geweldige inperking, is Suid-Afrikaners weer ‘n vuishou toegedien met Vlak 3 van inperking wat heringestel is met onmiddellike effek.
-
Boland Rugby verloor sy leier
Die President van Boland Rugby, Ivan Pekeur, is vroeg vanoggend oorlede.
-
Talle dakloos na brande
Kersfees was vanjaar weer vir verskeie families in die Drakenstein-vallei ‘n donker feestyd nadat hulle lewens deur brande verwoes is.
-
-
Bejaarde vrou vermoor in Paarl-Oos
‘n Bejaarde vrou in haar tagtigs is gisteraand (2 Desember) in haar Charleston Hill huis in Paarl-Oos oorval en vermoor.
-
Nog ‘n leerder van Paarlse skool dood gevind
Nog ‘n leerder van ‘n spog Paarl-skool het na bewering gistermiddag (13 November) haar eie lewe geneem.
-
Water verligting vir Drakenstein
Inwoners van Drakenstein kan ‘n sug van verligting slaak, nadat die Drakenstein-munisipaliteit die jare lange streng en duur waterbeperkings versag het na Vlak 0.
-
Wellington-matrikulant sterf in karongeluk
Armand Carstens (19), ‘n matrikulant aan die Hugenote Hoërskool in Wellington, is vanoggend in die vroeë oggendure in ‘n motorongeluk oorlede.









