Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vyf belangrike lewensadvies vir SA studente
Suid-Afrikaanse studente het die afgelope paar jaar voor baie uitdagings te staan gekom, van #FeesMustFall tot onderbrekings van dienste en beurse, maar die afgelope 16 maande was dit miskien die moeilikste, aangesien hulle in die tyd van Covid-19 moes aanpas…
-
Pastore sterf op N1
Twee pastore vanaf Paarl en Worcester, is dood na ’n gru-ongeluk Maandagaand naby die Hugenote-tonnel.
-
Koue, nat naweek lê voor
Die Suid-Afrikaanse Weerdienste (SAWS) het ‘n weer waarskuwing uitgereik oor onweer toestande in die Wes-Kaap nie naweek.
-
Phase 2 Covid-19 vaccination registration opens
According to the Department of Health, registration for phase 2 of the Covid-19 vaccine roll-out opens today on the Electronic Vaccination Data System (EVDS).
-
2022 school admission applications ends 1 April
The Western Cape Education Department (WCED) has pleaded with parents to finish their 2022 school admission process, as the department extended the applications deadline until today 1 April. “There will be […]
-
Herrie om DA-raadslid se kop
‘n Politieke storm woed in die DA geledere nadat ‘n Drakenstein DA-raadslid gisteroggend na die Paarl-polisiestasie geneem is vir ondervraging wat verband hou met klagtes van aanranding en gesinsgeweld.
-
Paarl vrou in kop geskiet tydens plaasaanval
‘n Vrou van die Paarl het wonderbaarlik ‘n skietwond in die kop oorleef tydens ‘n plaasaanval.
-
Brand-chaos om Franschhoek
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se brandweerdienste is verwoed besig om verskeie brande te bestry in die valleie aan die agterkant van Banhoek en die Bergriverdam buite Franschhoek.
-
Vragmotorbestuurder sterf op N1
’n Vragmotorbestuurder is vanoggend (12 Februarie) dood nadat hy vermoedelik beheer oor die swaarvoertuig verloor het en teen ’n brug op die N1 naby Klapmuts gebots het.
-
Vrou koelbloedig vermoor op Wellington
Wellington Polisie het vanaand (11 Februarie) ‘n 37-jarige man in hegtenis geneem in ‘n saak van moord.






