Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cold front looms over Drakenstein
Two cold fronts bring wet, windy conditions and potential snowfall to the Western Cape from May 19-23, 2023.
-
Huisroof op plaas op Polkadraai
Die Stellenbosch-polisie ondersoek ‘n saak van huisroof ná ‘n voorval op Uitzicht-plaas buite Stellenbosch op Donderdag 15 Mei. Volgens kapt. Nathalie Martin, ‘n polisiewoordvoerder, is die polisie na die toneel […]
-
Paarl se Toringkerk vier 150 jaar
Die Toringkerk vier hul gemeente se 150ste bestaansjaar met ‘n opwindende feesprogram.
-
The important role of ward councillors
Drakenstein Municipality ward councillors represent communities, address local issues, and collaborate with stakeholders to improve residents’ lives through essential services.
-
Drakenstein Municipality’s Heroes’ Acre policy under review
The Drakenstein Municipality is updating its Heroes’ Acre policy, introducing three burial options for honoring significant community contributors.
-
DA stel wetsontwerp oor gidshonde aan LP’s voor
Die DA het ‘n wetsontwerp voorgestel om mense met gestremdhede se reg op toegang met hulpdiere in openbare ruimtes te beskerm.
-
Blind Navigator’s Rally hailed a success despite challenging weather
Despite relentless downpours and slick roads, the Paarl leg of the annual Blind Navigator’s Rally went ahead on Saturday (10 May) and was hailed a resounding success. Braving the wet […]
-
Drakenstein veroordeel pogings om grond in Simondium te ‘beset’
Die Drakenstein-munisipaliteit het die optrede van sowat 40 mense, wat onlangs ‘n stuk munisipale grond in Simondium probeer beset het, ten sterkste veroordeel.
-
Paarlse Ian Cameron maak stem dik oor lyfwagte vrygespreek is
Die uitspraak van die interne tugverhoor ondermyn demokrasie, sê Cameron oor vrygespreekte lyfwagte van Mashatile.
-
Bolandse rugbylegende en oud-Springbok sterf weens hartaanval
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks, […]










