Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Man sterf terwyl hy inkopies doen
’n Geliefde kerkman is Donderdag 25 November 2021 skielik oorlede – waarskynlik aan ’n hartaanval – by Checkers Van der Lingen in die Paarl.
-
Flames consume festivities too
While most of us were fortunate to play and relax this holiday, hundreds of people were harshly affected by fires leaving them destitute around Christmas and New Year.
-
-
-
Paralysed after swimming incident
What was meant to be a time when cousins bond with their grandparents over the festive season, quickly turned into a nightmare after an 18-year-old was declared paralysed from the waist down, following a swimming incident.
-
Leerder verdrink in Oranjerivier in vloed
Toe Van Reenen Olivier (17) die skoolterrein van die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) voor die skoolvakansie verlaat het, het niemand gedink hy sou nie vir sy matriekjaar na die skool terugkeer nie.
-
Vyf sterf op pad kamp toe
Die gemeenskap van Amstelhof in Paarl-Oos is geruk ná die dood van vyf inwoners en elf ander wat in ’n motorbotsing beseer is.
-
Ingeëntes kan nou vir versterkings gaan
Die Wes-Kaap is steeds besig om die vierde vlaag van Covid-19 af te weer, en die departement van gesondheid hier vra dat almal wat kwalifiseer vir inenting gaan, óf vir versterkingsinentings (boosters).
-
Betowerende volmaanpiekniek wink
Met die nuwe jaar wat weer met ons is, is dit die perfekte tyd om asem te skep en die volmaan van nader op ’n heerlike somersaand op die beeldskone Paarlberg te bekyk.








