Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Dal Josafat kry parkeergebied ter waarde van R7 m.
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy hoop om die eerste fase van die skep van ‘n moderne parkeerterrein by sy Dal Josafat-stadion ter waarde van R7 miljoen teen 30 Junie vanjaar te […]
-
Verpleër gee klas by alma mater
Dr. Guin Lourens het 34 jaar as verpleegster en dosent gewerk, met uitgebreide kwalifikasies.
-
Bestuurderslisensies dalk gou aanlyn verkrygbaar
Suid-Afrikaners kan binnekort aanlyn vir leerder- en bestuurderslisensies aansoek doen, na goedkeuring van nuwe nasionale wetgewing.
-
REGSTREEKS | Roudiens van ontslape Cornal Hendricks (37)
‘n Roudiens vir die ontslape Cornal Hendricks (37) vind Donderdag (22 Mei) om 12:00 by die Boland-stadion in Wellington plaas. Die oud-Springbok-vleuel is op 15 April aan ‘n hartaanval oorlede. […]
-
Wynland-munisipale bestuurder hoor Vrydag sy lot ná ondersoek
Die raad van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) hoor môre (Vrydag 23 Mei) wat die uitkoms is van ‘n interne ondersoek teen Henry Prins, sy munisipale bestuurder, wat op 16 April […]
-
Drakenstein hou spesiale diens vir gestorwe raadslid
‘n Gewyde atmosfeer het die afgelope Maandag (19 Mei) op ‘n spesiale gedenkdiens ná die afsterwe van Vanessa Booysen, die wyksraadslid van Amstelhof in die Paarl, in die Drakenstein- munisipale […]
-
Cornal Hendricks: Só lyk roudiens, begrafnisreëlings
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is […]
-
Alkohol-mosie: ‘Godsdiens behoort nie ’n rol te speel’
Die GOOD-party in Drakenstein sê godsdienstige oortuigings behoort glad nie ‘n faktor te wees in die munisipale raad se hantering van sy voorgestelde mosie om die handelsure van alkohol na […]
-
Paarl-kroegmoord: PIeitonderhandelinge tot Julie uitgestel
Christo Isaacs (31), die man wat aangekla word van die moord op ‘n Paarlse pa van drie, Geoffrey Fredericks (32), sal na verwagting op 1 Julie in die moordsaak pleit […]










