Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Die soet en suur van staatsrede
Die Staatspresident, Cyril Ramaphosa, het verlede week sy lang verwagte staatsrede in die Kaapstadse stadsaal gelewer, en oudergewoonte het politici en ekonome hul sê hieroor te sê gehad.
-
Bejaarde vas oor dwelmhandel
’n Man (68) is die afgelope naweek in Paarl-Oos tydens ’n klopjag weens dwelmhandel in hegtenis geneem.
-
Ouers, leerders sluit skool
Die skoolhekke van Weltevrede Sekondêr sal gesluit bly, en leerders sal elke dag 10:00 verdaag totdat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) gehoor gee aan dié skoolgemeenskap se bekommernisse.
-
Rommel hoop op oor stukkende hysers
Vullishouers word die afgelope paar weke in Drakenstein soms tot ná sonsondergang opgelaai – nie omdat munisipale werkers so graag oortyd wil werk nie, maar as gevolg van ’n tekort aan werkende vullisvoertuie.
-
Nog ‘n petrol-skok kom in Maart
Verbruikers is in vir nog ’n reuse petrolprys-skok met die geskatte verhoging in brandstofpryse van ver oor R1 per liter vir Maart.
-
Juffrou skryf boek om kleuters met skool te help
’n Plaaslike Klein Boishaai-onderwyseres het sopas haar eerste kinderboek, Ben gaan skool toe, gepubliseer.
-
Geduld gevorm deur omgee-mense
As daar nou een boek is wat ’n mens kan lees om die swaarkry van armoede te verstaan en te verbeter, is dit Rising Eagle, geskryf deur Geduld Veldsman.
-
Luna en Schalk maak musiek by Zomerlust
Kom bederf jou geliefdes en vriende en luister na ’n vertoning deur sangeres en liedjieskrywer Luna Paige, en die bekende baskitaarspeler Schalk Joubert.
-
Orleanspark ’n plakkerskamp
Dinge lyk steeds baie benard by die eens gewilde Orleanspark in Paarl-Oos, wat nou in ’n plakkerskamp ontaard het.
-
Lang wag vir dié hof nog nie verby
Ten spyte van wetteloosheid wat daagliks in die strate van Paarl en Wellington plaasvind en talle munisipale ordonnansies en verkeersreëls wat openlik oortree word, is die lang beplande munisipale hof in die Paarl steeds nie volkome aan die gang nie.





