Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hemelse skat skitter weer bo Taalmonument
Terwyl die somer einde se kant toe staan, kan besoekers die skitterende sterrehemel – spesifiek die veelkleurige “Juweelkissie” – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se laaste Sterrekykpiekniek op Paarlberg op Saterdag 26
-
-
Blus van brande kos miljoene
Die brand- en reddingsdienste van die Drakenstein-munisipaliteit het sedert Desember 2021 tot en met 14 Maart vanjaar op altesaam 121 voorvalle gereageer – dit sluit strukturele- en veldbrande in, asook spesiale dienste wat by ongelukstonele gelewer
-
One performance only
Under the guidance of Chorus Master Marvin Kernelle, South Africa’s beloved Cape Town Opera Chorus will open its 2022 season at the Stellenbosch Town Hall on 19 March with a rousing tribute to the world’s most iconic opera choruses.
-
Swak dissipline van leerders kwel onderwysers
’n Kommerwekkende verandering word opgemerk in die gedrag van leerders vandat hulle weer voltyds terug is by die skool ná amper twee jaar se gebruik van ’n rotasiestelsel.
-
Meisie neem glo haar eie lewe
’n 11-jarige meisie van Ronwe Primêr in die Paarl het verlede Vrydag (11 Maart) na bewering haar eie lewe geneem. Sy is die derde leerder in die Paarl wat binne die afgelope drie maande vermoedelik selfdood gepleeg het.
-
Polisiebeamptes vind dwelms en vuurwapen
Lede van die Paarl-Oos-polisie se misdaadvoorkomingseenheid saam met die misdaadintelligensie-eenheid het Maandag ’n vrou van Wisteriastraat, Magnolia vir dwelmhandel in hegtenis geneem.
-
-
Leopard prowling Paarl Mountain
For the first time in years a leopard has been spotted in the Paarl Mountain Nature Reserve. The sighting was caught on camera in the early hours of last weekend.
-
Beware Arboretum after hours
The Paarl police station is warning the public to be cautious when using the Paarl Arboretum during the early morning or late afternoon hours.







